Die Glimlag van 'n kind vul die huis met Liefde AM Fotos |
Jou kind se spesiale oomblikke moet altyd behoue bly en die ideale manier daarvoor is met fotos. Ons neem al die fotos by natuurlike lig af met 'n profesionele afwerking wat dit laat lyk of dit in 'n studio onder studio ligte geneem is. Ons plaas nie 'n tydbeperking op ons foto sessies nie aangesien ons gevind het dat jy baie geduld aan die dag moet lê om 'n goeie produk te kan lewer.